avokadopeer [boodskap #136302] |
Mon, 19 April 2021 19:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
avokadopeer
Afbreking: a•vo•ka•do•peer
Uitspraak: /ɑfuˈkɑːduˌpiə̯r/
Selfstandige naamwoord: avokadopeer
Meervoud: avokadopere
Verkleinwoord: avokadopeertjie
Meervoud van verkleining: avokadopeertjies
Betekenis:
• Peervormige tropiese vrug van die avokadoboom, Persea americana, met murgagtige vleis en 'n groot pit.
Gebruik:
• 'n Avokadopeer het 'n groen skil wat later donkerbruin of selfs swart verkleur.
Sinoniem:
• advokaatpeer
• avokado
• avokadopeer
• murgpeer
Vertaling:
Engels: avocado, alligator pear
Nederlands: avocadopeer, advocaatpeer
Venda: ḽiafukhada
Xhosa: iavokado, imponyomponyo
Zoeloe: ukwatapheya, ukwata, ikotapheya
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|