Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolhek
skoolhek [boodskap #136300] Mon, 19 April 2021 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolhek
Afbreking: skool•hek
Samestelling: skool + hek


Selfstandige naamwoord: skoolhek
Meervoud: skoolhekke
Verkleinwoord: skoolhekkie
Meervoud van verkleining: skoolhekkies

Betekenis:
• 'n Hek in die heining wat die skoolgronde omgrens om die kinders veilig te hou.

Gebruik:
• Sy ma het hom elke oggend by die skoolhek afgelaai.

Vertaling:
Engels: school gate
Nederlands: schoolhek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: japtrap
Volgende onderwerp: kompleks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:03:26 UTC 2025