japtrap [boodskap #136299] |
Sun, 18 April 2021 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
japtrap
Afbreking: jap•trap
Selfstandige naamwoord: japtrap
Meervoud: –
Betekenis:
• Baie vinnig. In 'n kort rukkie, of 'n kort entjie.
Gebruik:
• Ek het my kamer in 'n japtrap skoongemaak.
• Ons was in 'n japtrap daar gewees.
Sinoniem:
• kits
• oomblik
Vertaling:
Engels: in no time, jiffy
Nederlands: in een wip en een gauw, heel snel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|