Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » innemend
innemend [boodskap #136297] Sun, 18 April 2021 17:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
innemend
Afbreking: in•ne•mend


Byvoeglike naamwoord: innemend
Vergrotende trap: innemender
Oortreffende trap: innemendste
Attributief: innemende
Partitief: innemends

Betekenis:
• Waarvan mense hou (graag met die sintuie inneem).

Gebruik:
• Die nuwe onderwyser is 'n innemende mens.

Sinoniem:
• aangenaam
• aantreklik
• aanvallig
• behaalglik
• bekoorlik
• bevallig
• gaaf
• grasieus
• lief
• lieflik
• lieftallig
• minlik
• minsaam
• oulik
• pragtig
• sjarmant
• skatlik
• vriendelik

Afgelei:
• innemendheid

Vertaling:
Engels: lovely, attractive, charming, engaging, fetching, taking
Nederlands: innemend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingewyde
Volgende onderwerp: intrigeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:00:01 UTC 2025