Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofgang
hoofgang [boodskap #136295] Sun, 18 April 2021 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofgang
Afbreking: hoof•gang
Samestelling: hoof + gang


Selfstandige naamwoord: hoofgang
Meervoud: hoofgange
Verkleinwoord: hoofgangetjie
Meervoud van verkleining: hoofgangetjies

Betekenis:
• Die belangrikste gang in 'n gebou.
• Die belangrikste deel van 'n maaltyd.
• (figuurlik) Die prominentste koers van 'n verhaal, gesprek, geskiedenis, ens.

Gebruik:
• Die kasteel se hoofgang is mildelik versier.
• Die hoofgang sal direk na die voorgereg voorgesit word.
• Die boek se hoofgang speel op 'n klein plattelandse dorpie af.

Vertaling:
Engels: main corridor; main course
Nederlands: hoofdgang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gul
Volgende onderwerp: ingewyde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:06:46 UTC 2025