Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gul
gul [boodskap #136294] Sun, 18 April 2021 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gul
Afbreking: gul


Byvoeglike naamwoord: gul
Vergrotende trap: guller
Oortreffende trap: gulste
Attributief: gul, gulle

Betekenis:
• Wat vrygewig of hartlik is.

Gebruik:
• Die gasheer het ons gul ontvang en met 'n heerlike maaltyd bederf.

Sinoniem:
• amikaal
• gaaf
• gasvry
• milddadig
• mildelik
• oorvloedig
• rojaal
• ruim
• ruimhartig
• vrygewig

Antoniem:
• gierig

Afgelei:
• gulhartig
• gulheid

Vertaling:
Engels: generous, cordial, frank, liberal
Nederlands: gul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grotendeels
Volgende onderwerp: hoofgang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:55:26 UTC 2025