grotendeels [boodskap #136293] |
Sun, 18 April 2021 09:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grotendeels
Afbreking: gro•ten•deels
Bywoord: grotendeels
Betekenis:
• Vir die grootste gedeelte (of in 'n hoë mate).
Gebruik:
• Die gebied word grotendeels deur tropiese reënwoud bedek.
Sinoniem:
• meesal
• meestal
• grootliks
• hoofsaaklik
• merendeels
• oorwegend
Vertaling:
Engels: for the most part, mostly, largely, mainly, chiefly
Nederlands: grotendeels
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|