geneë [boodskap #136290] |
Sun, 18 April 2021 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geneë
Afbreking: ge•ne•ë
Byvoeglike naamwoord: geneë
Vergrotende trap: meer geneë
Oortreffende trap: mees geneë
Attributief: geneë
Betekenis:
• Wat lus is om iets te doen of daartoe geneig is.
• Wat iemand gunstig gesind is.
Gebruik:
• Die winkelassistent wat nie juis geneë om my te help nie.
• Sy was hom meer geneë as sy eie familie.
Sinoniem:
• geneig
• gesind
• gewillig
• welwillend
Afgelei:
• geneentheid
Verwant:
• toegeneë
Vertaling:
Engels: ready, prepared; inclined, predisposed
Nederlands: genegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|