asfalt [boodskap #136286] |
Fri, 16 April 2021 17:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asfalt
Afbreking: as•falt
Selfstandige naamwoord: asfalt
Meervoud: asfalte
Betekenis:
• 'n Teeragtige stof wat veral as deklaag op paaie en sportbane gebruik word, 'n mengsel van bitumen en minerale aggregate.
Gebruik:
• Die N3 is van asfalt gebou, terwyl die N12- en N1-afdelings van die Johannesburg-sirkelpad van beton gebou is.
Sinoniem:
• bergpik
• mastiek
Afgelei:
• asfaltagtig
• asfaltbaan
• asfaltblad
• asfalteer
• asfaltpad
• asfaltstraat
Vertaling:
Engels: asphalt, bitumen
Nederlands: asfalt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|