Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » empiries
empiries [boodskap #136276] Wed, 14 April 2021 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
empiries
Afbreking: em•pi•ries


Byvoeglike naamwoord: empiries
Attributief: empiriese

Betekenis:
• Wat op waarneming, ervaring en proefneming (eerder as teorie) gegrond is; prakties bewysbaar.

Gebruik:
• Die fenomeen is teoreties beskryf en ook empiries bevestig.

Antoniem:
• teoreties

Vertaling:
Engels: empiric, empirical
Nederlands: empirisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouetehuis
Volgende onderwerp: eteries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:47:59 UTC 2025