ouetehuis [boodskap #136275] |
Wed, 14 April 2021 18:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ouetehuis
Afbreking: oue•te•huis
Selfstandige naamwoord: ouetehuis
Meervoud: ouetehuise
Verkleinwoord: ouetehuisie
Meervoud van verkleining: ouetehuissies
Betekenis:
• Behuising vir bejaarde mense, meestal met mediese versorging.
Gebruik:
• Raak betrokke by jou gemeenskap, besoek mense in die hospitaal, help by 'n sopkombuis, of gaan kuier by 'n eensame persoon in 'n ouetehuis.
Sinoniem:
• aftree-oord
• bejaardesorg
• bejaardetehuis
• rusoord
• tehuis
Vertaling:
Engels: retirement home, old age home
Nederlands: verzorgingshuis, bejaardentehuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|