orrelis [boodskap #136273] |
Wo, 14 April 2021 18:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
orrelis
Afbreking: or•rel•is
Samestelling: orrel + -is
Selfstandige naamwoord: orrelis
Meervoud: orreliste
Verkleinwoord: orrelissie
Meervoud van verkleining: orrelissies
Betekenis:
• Persoon (manlik of vroulik) wat die orrel bespeel.
Gebruik:
• Die gemeente sukkel om by die haastige orrelis by te hou.
Wisselvorm:
• orgelis
Sinoniem:
• orrelspeler
Antoniem:
• orreliste (vroulik)
Vertaling:
Engels: organist
Nederlands: orgelist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|