Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontbied
ontbied [boodskap #136268] Wed, 14 April 2021 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontbied
Afbreking: ont•bied


Werkwoord: ontbied
Verlede tyd: het ontbied

Betekenis:
• Om iemand se teenwoordigheid te versoek.

Gebruik:
• Die ridders is vir 'n vergadering na die paleis ontbied.

Sinoniem:
• inroep
• nooi
• roep
• uitroep

Vertaling:
Engels: to summon, send for
Nederlands: ontbieden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argeloos
Volgende onderwerp: aankweek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:40:58 UTC 2025