Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » argeloos
argeloos [boodskap #136267] Wed, 14 April 2021 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
argeloos
Afbreking: ar•ge•loos


Byvoeglike naamwoord: argeloos
Vergrotende trap: argelooser
Oortreffende trap: argeloosste
Attributief: argelose

Betekenis:
• Wat (soos 'n kind) geen kwaad verwag of van gevaar bewus is nie.

Gebruik:
Argeloos vertrek Piet Retief en sy manne om met koning Dingaan te gaan onderhandel.

Wisselvorm:
• argloos

Sinoniem:
• houtgerus
• kinderlik
• naïef
• niksvermoedend
• onskuldig
• perdgerus

Afgelei:
• argeloosheid

Vertaling:
Engels: guileless, unsuspecting
Nederlands: argeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plofkrag
Volgende onderwerp: ontbied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 22:21:24 UTC 2025