Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dweepsiek
dweepsiek [boodskap #136262] Tue, 13 April 2021 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dweepsiek
Afbreking: dweep•siek
Samestelling: dweep + siek


Byvoeglike naamwoord: dweepsiek
Vergrotende trap: dweepsieker
Oortreffende trap: dweepsiekste
Attributief: dweepsieke

Betekenis:
• Wat graag dweep; iets of iemand op 'n oordrewe (selfs sieklike) manier bewonder of vereer; met blinde ywer besiel.

Gebruik:
• Dit is goed om te glo en godsdienstig te wees, maar moenie dweepsiek raak nie.

Sinoniem:
• dweepagtig
• dweepsugtig
• dwepend
• fanaties

Afgelei:
• dweepsiekes

Vertaling:
Engels: fanatic, zealous
Nederlands: dweepziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalant
Volgende onderwerp: aangedaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:49:58 UTC 2025