kalant [boodskap #136261] |
Tue, 13 April 2021 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kalant
Afbreking: ka•lant
Selfstandige naamwoord: kalant
Meervoud: kalante
Verkleinwoord: kalantjie
Meervoud van verkleining: kalantjies
Betekenis:
• Persoon of dier wat slim of geslepe is.
Gebruik:
• Die geslepe kalant hou altyd 'n agterdeur oop.
Spreekwoord:
• Hy is 'n ou kalant, lank in die land. ['n Skelm, geslepe persoon.]
Sinoniem:
• karnallie
• kwaaddoener
• platjie
• rakker
• skelm
• skurk
• stouterd
• vabond
• vent
Vertaling:
Engels: rogue, scamp, sly fox
Nederlands: sujet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|