argwaan [boodskap #136258] |
Mon, 12 April 2021 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
argwaan
Afbreking: arg•waan
Selfstandige naamwoord: argwaan
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gevoel van wantroue en verdenking.
Gebruik:
• Die politikus word met argwaan bejeën.
Sinoniem:
• agterdog
• suspisie
• twyfel
• verdenking
• wantroue
Afgelei:
• argwanend
• argwanig
Vertaling:
Engels: mistrust, suspicion, misgiving
Nederlands: argwaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|