Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » artritis
artritis [boodskap #136257] Mon, 12 April 2021 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hande met gewrigsrumatiek.
Hande met gewrigsrumatiek.
artritis
Afbreking: art•ri•tis


Selfstandige naamwoord: artritis
Meervoud:

Betekenis:
• Ontsteking van die gewrigte wat tot swelling, styfheid en selfs gewrigsverskuiwing en misvorming kan lei.

Gebruik:
• Aangesien ons ons hande so baie gebruik, kan artritis in die hande 'n groot oorsaak van ongemak en pyn wees.

Sinoniem:
• gewrigsontsteking
• jig
• rumatiek

Afgelei:
• artritislyers

Vertaling:
Engels: arthritis
Nederlands: artritis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: milt
Volgende onderwerp: argwaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:04:45 UTC 2025