inisieer [boodskap #136242] |
Sun, 11 April 2021 08:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inisieer
Afbreking: i•ni•si•eer
Werkwoord: inisieer
Verlede tyd: het geïnisieer
Betekenis:
• Om iets te begin of aan die gang te sit.
Gebruik:
• Die boek poog om debat oor die onderwerp te inisieer en aan te moedig.
Sinoniem:
• begin
• bybring
• inlei
• inlyf
• invoer
• inwy
• ontgroen
• open
Antoniem:
• afsluit
Afgelei:
• inisiasie
• inisiatief
• inisieerder
• inisiëring
Vertaling:
Engels: to initiate
Nederlands: initiëren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|