Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatsie
staatsie [boodskap #136241] Sun, 11 April 2021 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatsie
Afbreking: staat•sie


Selfstandige naamwoord: staatsie
Meervoud:

Betekenis:
• Prag, praal en uiterlike vertoon.
• Bed waarop 'n afgestorwe lê en besigtig kan word.

Gebruik:
• Die hooggeplaaste besoekers is in staatsie ontvang.
• Moeder Teresa het 'n week in staatsie gelê voordat sy begrawe is.

Afgelei:
• staatsiebed
• staatsiedraagstoel
• staatsiedrag
• staatsiekamer
• staatsiekleed
• staatsiekoets
• staatsiemantel
• staatsievertrek
• staatsiewa

Vertaling:
Engels: state, ceremony, pomp
Nederlands: staatsie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Christen
Volgende onderwerp: inisieer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:59:30 UTC 2025