Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Celsius
Celsius [boodskap #136239] Sun, 11 April 2021 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Anders Celsius, wat hierdie stelsel in 1742 voorgestel het.
Anders Celsius, wat hierdie stelsel in 1742 voorgestel het.
Celsius
Afbreking: Cel•sius


Selfstandige naamwoord: Celsius
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Temperatuurskaal met een-honderd (100) grade van vries- na kookpunt by standaard atmosferiese druk.

Gebruik:
• Die termometer is in grade Celsius afgemerk.

Afkorting:
• °C

Verwant:
• Fahrenheit
• kelvin

Vertaling:
Engels: Celsius, centigrade
Nederlands: Celsius

Nota:
• Omdat Celcius 'n eienaam is, word dit met 'n hoofletter geskryf.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Bybel
Volgende onderwerp: Christen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:57:09 UTC 2025