oogkas [boodskap #136237] |
Sat, 10 April 2021 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oogkas
Afbreking: oog•kas
Samestelling: oog + kas
Selfstandige naamwoord: oogkas
Meervoud: oogkasse
Verkleinwoord: oogkassie
Meervoud van verkleining: oogkassies
Betekenis:
• Benerige holte in die skedel waarin die oog sit.
Gebruik:
• Die oogbal is in die oogkas geleë en is ingebed in vetweefsel, wat die oog teen skokke beskerm.
Sinoniem:
• oogholte
• orbita
Afgelei:
• linkeroogkas
• regteroogkas
Vertaling:
Engels: eye socket, orbit
Nederlands: oogkas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|