Naidoo [boodskap #136235] |
Sa, 10 April 2021 17:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Naidoo
Afbreking: Nai•doo
Selfstandige naamwoord: Naidoo
Meervoud: Naidoos
Verkleinwoord: Naidootjie
Meervoud van verkleining: Naidootjies
Betekenis:
• 'n Van (familienaam) van Hindoe oorsprong.
Gebruik:
• Shashi Naidoo is 'n Suid-Afrikaanse akteur wat o.a. in die sepie Egoli gespeel het.
Afgelei:
• Naidoo-familie
Vertaling:
Engels: Naidoo
Nederlands: Naidoo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|