Naudé [boodskap #136233] |
Sat, 10 April 2021 17:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Naudé
Afbreking: Nau•dé
Uitspraak: /nœuˈdeə/
Selfstandige naamwoord: Naudé
Meervoud: Naudés
Verkleinwoord: Naudétjie
Meervoud van verkleining: Naudétjies
Betekenis:
• 'n Afrikaanse van (familienaam) van Franse oorsprong.
Gebruik:
• Gabriel Naudé (1600–1653) was die bibliotekaris van die eerste publieke biblioteek in Frankryk gewees.
Afgelei:
• Naudé-familie
Vertaling:
Engels: Naudé
Nederlands: Naudé
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|