Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miljoenêr
miljoenêr [boodskap #136228] Sat, 10 April 2021 15:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
miljoenêr
Afbreking: mil•joe•nêr
Samestelling: miljoen + -êr


Selfstandige naamwoord: miljoenêr
Meervoud: miljoenêrs
Verkleinwoord: miljoenêrtjie
Meervoud van verkleining: miljoenêrtjies

Betekenis:
• 'n Ryk persoon wat meer as 'n miljoen (1 000 000) in rand of 'n ander geldeenheid het.

Gebruik:
• Al hoe ek 'n miljoenêr sal word is as ek die lotery wen.

Afgelei:
• bitcoinmiljoenêr
• dollarmiljoenêr
• miljoenêrsgesin
• multimiljoenêr
• randmiljoenêr

Verwant:
• biljoenêr
• miljardêr

Vertaling:
Engels: millionaire
Nederlands: miljonair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: briewebesteller
Volgende onderwerp: miljardêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:03:34 UTC 2025