briewebesteller [boodskap #136227] |
Sat, 10 April 2021 10:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
briewebesteller
Afbreking: brie•we•be•stel•ler
Samestelling: briewe + besteller
Selfstandige naamwoord: briewebesteller
Meervoud: briewebestellers
Verkleinwoord: briewebestellertjie
Meervoud van verkleining: briewebestellertjies
Betekenis:
• (verouderd) Persoon wat briewe aflewer.
Gebruik:
• Ons hond hou daarvan om die briewebesteller te jaag.
Wisselvorm:
• briefbesteller
Sinoniem:
• posbode
Verwant:
• telegrambesteller
Vertaling:
Engels: postman
Nederlands: brievenbesteller
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|