brandslang [boodskap #136225] |
Sat, 10 April 2021 09:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandslang
Afbreking: brand•slang
Samestelling: brand + slang
Selfstandige naamwoord: brandslang
Meervoud: brandslange
Verkleinwoord: brandslanetjie
Meervoud van verkleining: brandslanetjies
Betekenis:
• 'n Sterk, buigsame waterpyp (soort tuinslang) waarmee vlamme geblus word.
Gebruik:
• Die lekkende brandslang het sake verder vererger.
Sinoniem:
• brandspuit
• waterslang
Vertaling:
Engels: fire hose
Nederlands: brandslang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|