brandplek [boodskap #136224] |
Sat, 10 April 2021 09:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandplek
Afbreking: brand•plek
Samestelling: brand + plek
Selfstandige naamwoord: brandplek
Meervoud: brandplekke
Verkleinwoord: brandplekkie
Meervoud van verkleining: brandplekkies
Betekenis:
• Plek aan 'n mens of dier se liggaam wat deur warm water of vuur gebrand is.
Gebruik:
• Sit salf op die brandplek en plak 'n pleister op.
Sinoniem:
• brandwond
• skroeivlek
Vertaling:
Engels: burn
Nederlands: brandplek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|