Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bouer
bouer [boodskap #136222] Sat, 10 April 2021 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bouer
Afbreking: bou•er


Selfstandige naamwoord: bouer
Meervoud: bouers
Verkleinwoord: bouertjie
Meervoud van verkleining: bouertjies

Betekenis:
• Persoon of maatskappy wat bou; iets oprig.

Gebruik:
• Die bouer moet meer bakstene en sement gaan koop.

Afgelei:
• bosbouer
• brugbouer
• eienaarbouer
• landbouer
• meesterbouer
• skeepsbouer

Verwant:
• bouaannemer
• boumaatskappy
• bouondernemer

Vertaling:
Engels: builder, construction worker
Nederlands: bouwer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boordjie
Volgende onderwerp: braaivleisaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:52:30 UTC 2025