boordjie [boodskap #136221] |
Sat, 10 April 2021 08:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boordjie
Afbreking: boord•jie
Selfstandige naamwoord: boordjie
Meervoud: boordjies
Verkleinwoord: boordjietjie
Meervoud van verkleining: boordjietjies
Betekenis:
• Die deel van 'n kledingstuk wat om 'n mens se nek kom.
Gebruik:
• Maak jou boordjie se boonste knoop los.
Sinoniem:
• halsstuk
• kraag
• nekstuk
Afgelei:
• boordjieknoop
Homofoon:
• boortjie (klein werktuig waarmee 'n gat geboor word)
Vertaling:
Engels: collar
Nederlands: boordje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|