broekspyp [boodskap #136219] |
Sat, 10 April 2021 06:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
broekspyp
Afbreking: broeks•pyp
Samestelling: broek + -s- + pyp
Selfstandige naamwoord: broekspyp
Meervoud: broekspype
Verkleinwoord: broekspypie
Meervoud van verkleining: broekspypies
Betekenis:
• Een van die twee buisvormige dele van 'n broek waardeur die bene gesteek word.
Gebruik:
• 'n Langbroek het lang broekspype, maar 'n kortbroek het kort broekspype.
Antoniem:
• hempsmou
Vertaling:
Engels: trouser leg, pant leg
Nederlands: broekspijp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|