Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goedere
goedere [boodskap #136213] Thu, 08 April 2021 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
goedere
Afbreking: goe•de•re


Selfstandige naamwoord: goed
Meervoud: goedere, goeters
Verkleinwoord:
Meervoud van verkleining: goedjies

Betekenis:
• 'n Klomp dinge saam (soos handelsware, besittings, ens.).

Gebruik:
• Die polisie het die vervalste goedere gekonfiskeer.

Sinoniem:
• kommoditeite
• negosie
• ware

Afgelei:
• gebruikgoedere
• goederehandel
• goederehyser
• goederekantoor
• goedereklerk
• goedereloods
• goederepolis
• goederestasie
• goedereverkeer
• goederetrein
• goederewa
• verbruikersgoedere
• verbruiksgoedere

Vertaling:
Engels: goods, things, stuff
Nederlands: goederen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knewelary
Volgende onderwerp: naat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:44:58 UTC 2025