Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knewelary
knewelary [boodskap #136212] Do, 08 April 2021 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knewelary
Afbreking: kne•we•la•ry
Samestelling: knewel + -ary


Selfstandige naamwoord: knewelary
Meervoud:

Betekenis:
• (ongewoon) Die handeling van knewel; om te onderdruk en af te pers.

Gebruik:
• Sulke knewelary sal nie geduld word nie!

Sinoniem:
• afpersing
• geldafpersing

Afgelei:
• knewelaar

Vertaling:
Engels: extortion
Nederlands: knevelarij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knewelaar
Volgende onderwerp: goedere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 22:17:50 MGT 2024