Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knewelaar
knewelaar [boodskap #136211] Thu, 08 April 2021 17:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
knewelaar
Afbreking: kne•we•laar
Samestelling: knewel + -aar


Selfstandige naamwoord: knewelaar
Meervoud: knewelaars

Betekenis:
• (ongewoon) Iemand wat hom aan knewelary skuldig maak; ander onderdruk en afpers.

Gebruik:
• Pasop vir die knewelaars.

Sinoniem:
• afperser
• geldafperser
• onderdrukker
• woekeraar

Vertaling:
Engels: extortioner
Nederlands: knevelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geklee
Volgende onderwerp: knewelary
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:41:52 UTC 2025