Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geklee
geklee [boodskap #136210] Thu, 08 April 2021 16:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geklee
Afbreking: ge•klee


Byvoeglike naamwoord: geklee
Attributief: geklede

Betekenis:
• Wat klere aan het, of van klere voorsien is.

Gebruik:
• Die vrou is maar skamel geklee.

Wisselvorm:
• gekleed

Sinoniem:
• aangetrek
• uitgedos
• uitgevat
• bekleed

Antoniem:
• nakend
• uitgetrek

Vertaling:
Engels: dressed
Nederlands: gekleed


Werkwoord: klee
Verlede tyd: het geklee

Betekenis:
• Verlede deelwoord van klee (wat klere aangetrek het).

Gebruik:
• Die man het altyd spoggerig geklee.

Vertaling:
Engels: dressed
Nederlands: gekleed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstrengel
Volgende onderwerp: knewelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:53:32 UTC 2025