verstrengel [boodskap #136209] |
Thu, 08 April 2021 16:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verstrengel
Afbreking: ver•stren•gel
Werkwoord: verstrengel
Verlede tyd: het verstrengel
Betekenis:
• Om iets fisies of emosioneel vas te vang.
Gebruik:
• 'n Skilpad het in die visnet verstrengel.
Sinoniem:
• gekoek
• gehaak
• ineengestrengel
• ineenvleg
• inmekaarvleg
• vasgedraai
• vasgevang
• verstrik
• verwikkel
Afgelei:
• verstrengelde
• verstrengeling
Vertaling:
Engels: to tangle up
Nederlands: verstrengelen
Nota:
• Kan ook as 'n byvoeglike naamwoord gebruik word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|