Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verweef
verweef [boodskap #136208] Thu, 08 April 2021 13:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verweef
Afbreking: ver•weef


Byvoeglike naamwoord: verweef
Attributief: verweefde

Betekenis:
• Onskeibaar verbonde en afhanklik van mekaar.

Gebruik:
• In Suid-Afrika is die geskiedenis van Afrikaans nou met die geskiedenis van Nederlands verweef.

Sinoniem:
• deurvleg
• ineengestrengel
• ineengevleg
• verstrengel
• verstrik
• verwikkel

Afgelei:
• verweefdheid

Vertaling:
Engels: interweave
Nederlands: verweven

Nota:
• Kan ook as werkwoord gebruik word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boontjie
Volgende onderwerp: verstrengel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:42:24 UTC 2025