boontjie [boodskap #136206] |
Mon, 05 April 2021 17:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boontjie
Afbreking: boon•tjie
Selfstandige naamwoord: boontjie
Meervoud: boontjies, bone
Betekenis:
• Die boontjieplant, of dié plant se peule en pitte (bone) wat as groente geëet word.
Gebruik:
• Kook die boontjies saam met aartappels in water en voeg sout en peper na smaak by.
Spreekwoord:
• Boontjie kry sy loontjie. [Elkeen kry sy verdiende loon.]
Afgelei:
• boerboontjie
• boontjiebredie
• boontjieoes
• boontjiepeul
• boontjierank
• boontjiesop
• boontjiestoel
• groenboontjies
Vertaling:
Engels: bean
Nederlands: boon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|