balpuntpen [boodskap #136205] |
Mon, 05 April 2021 16:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
balpuntpen
Afbreking: bal•punt•pen
Samestelling: bol + punt + pen
Selfstandige naamwoord: balpuntpen
Meervoud: balpuntpenne
Verkleinwoord: balpuntpennetjie
Meervoud van verkleining: balpuntpennetjies
Betekenis:
• Pen met 'n staalballetjie aan die skryfpunt wat die ink egalig uitrol.
Gebruik:
• Die vulpen is later met die balpuntpen vervang.
Sinoniem:
• rolpen
• rolpuntpen
Vertaling:
Engels: ball-point pen
Nederlands: balpen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|