harig [boodskap #136204] |
Mon, 05 April 2021 11:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
harig
Afbreking: ha•rig
Byvoeglike naamwoord: harig
Vergrotende trap: hariger
Oortreffende trap: harigste
Attributief: harige
Betekenis:
• Met baie hare.
Gebruik:
• Die boom se blare is harig.
Sinoniem:
• behaard
• harerig
Afgelei:
• harigheid
• kortharig
• langharig
• wolharig
Vertaling:
Engels: hairy, covered in hair
Nederlands: harig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|