Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokram
bokram [boodskap #136203] Mon, 05 April 2021 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bokram
Afbreking: bok•ram
Samestelling: bok + ram


Selfstandige naamwoord: bokram
Meervoud: bokramme
Verkleinwoord: bokrammetjie
Meervoud van verkleining: bokrammetjies

Betekenis:
• 'n Manlike bok.

Gebruik:
• Pasop vir die bokram, hy is lief daarvoor om mens met sy horings te stamp.

Antoniem:
• bokooi

Vertaling:
Engels: he-goat, billy-goat
Nederlands: manlijk bok of geit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bokooi
Volgende onderwerp: harig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 22:24:37 UTC 2025