bokooi [boodskap #136202] |
Mon, 05 April 2021 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bokooi
Afbreking: bok•ooi
Samestelling: bok + ooi
Selfstandige naamwoord: bokooi
Meervoud: bokooie
Verkleinwoord: bokooitjie
Meervoud van verkleining: bokooitjies
Betekenis:
• 'n Vroulike bok.
Gebruik:
• In Namakwaland word 'n lamlose bokooi 'n orra genoem.
Antoniem:
• bokram
Afgelei:
• rooibokooi
• springbokooi
Vertaling:
Engels: she-goat, nanny-goat
Nederlands: vrouwelijk bok of geit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|