boerdery [boodskap #136201] |
Mon, 05 April 2021 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boerdery
Afbreking: boer•de•ry
Selfstandige naamwoord: boerdery
Meervoud: boerderye
Verkleinwoord: boerderytjie
Meervoud van verkleining: boerderytjies
Betekenis:
• Die sakebedryf van 'n boer, of plek waar daar geboer word.
Gebruik:
• Die voordeel van kommersiële boerdery is dat groot hoeveelhede voedsel verbou kan word.
Spreekwoord:
• n Plan is 'n boerdery. [Oorspronklike idees is baie werd.]
Afgelei:
• bestaansboerdery
• boerderybedryf
• boerderybedrywighede
• boerderybelang
• boerderygemeenskap
• boerderybestuur
• hoenderboerdery
• knapsakboerdery
• saaiboerdery
Vertaling:
Engels: farm, farming
Nederlands: boerderij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|