Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boektas
boektas [boodskap #136200] Mon, 05 April 2021 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boektas
Afbreking: boek•tas
Samestelling: boek + tas


Selfstandige naamwoord: boektas
Meervoud: boektasse
Verkleinwoord: boektassie
Meervoud van verkleining: boektassies

Betekenis:
• 'n Tas waarin boeke gedra word.

Gebruik:
• Pak jou boektas vir môre se klasse voordat jy gaan slaap.

Wisselvorm:
• boeketas

Sinoniem:
• boeksak

Vertaling:
Engels: book-bag, briefcase
Nederlands: boekentas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blus
Volgende onderwerp: boerdery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:47:55 UTC 2025