Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blus
blus [boodskap #136199] Mon, 05 April 2021 08:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Brandweermanne wat 'n vuur blus.
Brandweermanne wat 'n vuur blus.
blus
Afbreking: blus


Werkwoord: blus
Verlede tyd: het geblus

Betekenis:
• Om 'n brand uit te doof; vuur doodmaak; uitdoof.
• (figuurlik) Lewenslus of lewenskrag wegneem.

Gebruik:
• Hulle blus die kampvuur met water.
• Skole moenie kinders se nuuskierigheid blus nie, maar die wêreld van wetenskap vir hulle oopsluit.

Spreekwoord:
• My blus is uit. [Baie moeg, uitgeput.]
• Iemand se gees blus. [Iemand ontmoedig.]

Afgelei:
• blusemmer
• blusser
• blussing
• blustoestel
• brandblusser

Vertaling:
Engels: to extinguish, put out
Nederlands: blussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blomkool
Volgende onderwerp: boektas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:05:15 UTC 2025