Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blomkool
blomkool [boodskap #136198] Mon, 05 April 2021 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Blomkool
Blomkool
blomkool
Afbreking: blom•kool
Samestelling: blom + kool


Selfstandige naamwoord: blomkool
Meervoud: blomkole
Verkleinwoord: blomkooltjie
Meervoud van verkleining: blomkooltjies

Betekenis:
• 'n Soort kool met groen blare en witgeel blomkoppies wat as groente geëet word, Brassica oleracea.

Gebruik:
• Stoom die blomkool en bedien dit met 'n kaassous.

Afgelei:
• blomkoolbredie

Verwant:
• broccoli

Vertaling:
Engels: cauliflower
Nederlands: bloemkool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloes
Volgende onderwerp: blus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:55:00 UTC 2025