Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloes
bloes [boodskap #136197] Mon, 05 April 2021 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloes
Afbreking: bloes


Selfstandige naamwoord: bloes
Meervoud: bloese
Verkleinwoord: bloesie
Meervoud van verkleining: bloesies

Betekenis:
• Kledingstuk vir 'n vrou wat om die bolyf gedra word.

Gebruik:
• Jy het 'n pragtige bloes aan vandag.

Vertaling:
Engels: blouse
Nederlands: bloes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lankmoedigheid
Volgende onderwerp: blomkool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 22:11:32 UTC 2025