lankmoedigheid [boodskap #136196] |
Mon, 05 April 2021 07:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lankmoedigheid
Afbreking: lank•moe•dig•heid
Samestelling: lankmoedig + -heid
Selfstandige naamwoord: lankmoedigheid
Meervoud: lankmoedighede
Betekenis:
• Die toestand of eienskap van lankmoedig wees; om baie te kan verdra en te vergewe.
Gebruik:
• Volgens Galasiërs 5:22 is lankmoedigheid een van die vrugte van die Heilige Gees.
Sinoniem:
• geduldigheid
• lydsaamheid
• onderworpenheid
• toegewendheid
• toleransie
Vertaling:
Engels: patience, forbearance
Nederlands: lankmoedigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|