bloeisel [boodskap #136193] |
Mon, 05 April 2021 07:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloeisel
Afbreking: bloei•sel
Selfstandige naamwoord: bloeisel
Meervoud: bloeisels
Verkleinwoord: bloeiseltjie
Meervoud van verkleining: bloeiseltjies
Betekenis:
• Die blom van 'n vrugteboom.
Gebruik:
• Die perskebome se bloeisels begin vroeg in die lente te bot.
Vertaling:
Engels: blossom
Nederlands: bloesem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|