verslind [boodskap #136190] |
Sun, 04 April 2021 19:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verslind
Afbreking: ver•slind
Werkwoord: verslind
Verlede tyd: het verslind
Betekenis:
• Gulsig eet (of andersinds verbruik).
Gebruik:
• Korrupsie is die monster wat ons toekoms verslind.
Sinoniem:
• opvreet
• verorber
• verswelg
Afgelei:
• verslinder
• verslinding
Vertaling:
Engels: to devour, consume, eat greedily
Nederlands: verslinden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|